Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Haal Jesus Uit Kersfees" by Danie Gomes * eBook PDF Kindle ePub Free

Haal Jesus Uit Kersfees

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Haal Jesus Uit Kersfees
  • Author : Danie Gomes
  • Release Date : January 24, 2020
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 1547 KB

Description

Die boek Haal Jesus uit Kersfees handel oor Ε‰ tyd waarin ons as mens heidense gelowe vier in plaas van om God se feeste te vier soos Hy dit vir ons in Sy Woord uit een gesit het.

In die skryf van hierdie boek het daar ontsaglike baie tyd en ondervinding in gegaan en op die manier waarop hierdie boodskap spontaan, oorspronklik en met entoesiasties oorgedra word is Ε‰ seΓ«n tot die liggaam van Jesus Christus en dat Sy wil hier op aarde te laat gebeur en met volle vertroue dat dit sal plaas vind.

Kersfees is dit moontlik Godslastering? Op hierdie Kerstyd, dink ek dit is belangrik om te weet waar die wΓͺreld aan hierdie kultuur gekom het van Kersfees en probeer verstaan waarom dit gebeur. Want hoekom verwag ons een spesifieke nag vir Ε‰ man om soos Ε‰ skelm deur ons koorsteen te kom en sodanig geskenke te los, sΓͺ God nie in Sy Woord hy wat nie deur die deur in kom is Ε‰ skelm nie? Die stryd om Christus in Kersfees te hou, is ‘n hartseer voorbeeld hiervan. Jy het waarskynlik gehoor van die frase “hou Christus in Kersfees,” Γ³f by Ε‰ kerk byeenkoms hoe gaan ons Kersfees hierdie jaar vier, of ‘n Faceboek-muur blad of waar ook al. Dink daaroor. Wie is Jesus Christus werklik is Hy daai “jolly oldman in red clothing”? Of is Hy ons Skepper, die Seun van God.

Dink ‘n slag aan hierdie dinge!

Hoekom gee ons voor dat konyne eiers lΓͺ?

Hoekom leer ons, ons kinders oor Kersvader en konyne terwyl hulle klein en jonk is maar eendag wil ons hulle vertel dat Jesus nou in hulle plek bestaan. Dink ons kinders nie dat ons vir hulle Ε‰ leun oor Kersvader vertel het ons nou ook leuens verkondig oor Jesus!


Free Download "Haal Jesus Uit Kersfees" PDF ePub Kindle